Wednesday, June 15, 2011

WP o15 rugby elite groep 2011


Links na regs: Tiaan Swanepoel (heelagter) / Ryan Oosthuizen (skrumskakel) / Morne Oosthuizen (agsteman)


Hoërskool Stellenberg is baie trots op die puik prestasie van ons 3 Graad 9 leerders wat verkies is tot die o/15 WP Elite Groep.

Ons wens hulle alle sterkte toe.

No comments:

Post a Comment