Hoërskool Stellenberg het hom oor die jare gevestig as een van die top rugbyskole in die Noordlike Voorstede. Stellenberg het die afgelope paar jaar net van krag tot krag gegaan en met die aanstelling van Giscard Pieters, gewese Bulls en Cheetah speler, as Rugbykonsultant lyk die toekoms vir Stellenberg Rugby rooskleurig.
0/16A: BARRY VAN WYK /SCHALK PRETORIUS /
GISCARD PIETERS
0/16B: JOHANN BOTES / CHRISTIAAN KRIEL /
ROHANN CRONJE
0/16C: CHRIS HOLM
JOHANN BOTES TREE OP AS DIE BESTUURDER VAN DIE O/16 GROEP TYDENS DIE NAMIBIE TOER EN SAL OP DIE TOER OOK OMSIEN NA DIE B-SPAN. TYDENS DIE SEISOEN SAL HY OOK SY GEWIG INGOOI BY DIE O/16B SPAN
0/15A: HEINE VAN DYK / RIJK VAN ROMBURGH
0/15B: ANDRE LAUBCSHER JNR
0 comments:
Post a Comment